Welkom by HTS Witbank

 

U KIND SE GELUK IS VIR ONS BAIE BELANGRIK. MET GROOT TOEWYDING SORG ONS DAT ELKE LEERDER HIER BY ONS SELFSTANDIG EN GEBALANSEERD ONTWIKKEL.DIE GROEI VAN ONS JEUG IS ONS VISIE!!!

        

 Nuus


 

Visie en missie

 

 

ONS VISIE

 

Die TOPSKOOL in Witbank Waar WENNERS trots die briljante blou sal dra vir almal om te sien, as simbool van uitnemendheid!

ONS MISSIE

 

1. Om elke leerder vanuit ‘n Christelike perspektief deur uitnemende onderwys, na volwassenheid te lei.

2. Om ‘n aktiewe vennootskap tussen ouers en die skool, tot voordeel van die kind wat aan ons toevertrou word, te skep.

3. Om ons leerders se kreatiwiteit, selfstandige denke en kritiese vermoë te ontwikkel.

4. Sodat ons puik toegeruste, verantwoordelike en selfstandige individue die lewe kan instuur om ‘n positiewe bydra te maak in die samelewing.