HTS Sport

  • KAPTEIN-OPLEIDING
  • Massadeelname
  • 175 Provinsiale spelers opgelewer in 2012

ATLETIEK

  • 11Atlete na SA Atletiekkampioenskappe
  • Deel van 16 Interhoër Skole

RUGBY

  • 1ste Span – PUK Liga Wenners – 2013
  • Makroliga: 12 Spanne
  • 31 Provinsiale Spelers
  • 1 SA Skolespan 7’s spelers
  • 1 SA Skolespanspeler
  • o/14A –Pukke Prestige Wenners – 2012
  • o/16A – Beeld Trofee-uitspele

HOKKIE

  • 12 Spanne
  • 26 Provinsiale spelers
  • o/14A-Dogters Mpumalanga Wenners

NETBAL

  • 11 Spanne
  • 10 Provinsiale Spelers
  • 9 Spanne na Mpumalanga
  • Netbalkampioenskappe

KRIEKET

  • 9 Spanne
  • 4 Provinsiale Spelers
  • o/14A-Seuns Mpumalanga-Wenners
  • 1st-Dogterspan Mpumalanga Wenners
  • B-Spanne speel A-Liga