Akademie by HTS

HTS Witbank :  Matriek uitslae 2016

HTS WITBANK MAAK SKOONSKIP!

Op die jaarlikse prysuitdeling van Nkangala, ontvang HTS Witbank die DRIE TOP TROFEE vir AKADEMIE!

1. NO 1 AKADEMIESE SKOOL IN NKANGALA
2. “BEST OVERALL PERFORMING SCHOOL”
3. MAYOR’S SPECIAL AWARD.

HTS Witbank se akademie skop stof in al die skole in die Witbank, Middelburg, Belfast en Delmas streke se oë!

Hierdie volhoubare prestasie kan toegeskryf word aan harde werk en toegewydheid deur HTS Witbank se personeel.

Alle eer aan God ons Vader!

Soli Deo Gloria

 

Beste in Nkangala!

12552699_1121471637883776_608990509393568249_n