HOKKIE

HTS Witbank hokkie bereik groot hoogtes in 2015 en boer vooruit onder die leiding van ‘n puik nuwe hokkie organiseerder, wat sedert 2014 by ons aangesluit het.

ons het nie net die suksesleer geklim met die PUK-Liga nie, maar ook met die Liga.  Ons 1ste span staan kop bo skouers uit in 2015, nadat hulle die hoogste van al die 1ste spanne geïndig het.  Die hokkie het die jaar ook skoonskip gemaak en 2 spanne van 4 in die Liga uitgeskakel.

Ons is ‘n trotse Hokkie gesin hier by HTS Witbank.

2015 Prestasies/Achievements

Puk Reeks

  • Eindig 6de in die PUK Reeks
  • 0/14A en 0/15A  eindig in die 2de plek in die PUK Reeks
  • Eerste span eindig 5de

Mpumalanga liga

  • 0/14A eindig 3de in Mpumalanga uit 36 skole
  • 1ste span eindig as Naaswenners in Mpumalanga uit 36 skole.
  • 7 Provinsiale spelers

Shania Lee Swart

  • Word gekies vir die 0/16 SA Span.

3 Spelers word gekies vir die SA Bokkies

  • Done O’Grady
  • Meishan Liddle
  • Ananja Vorster

Noordvaal

Slegs die top 16 skole in Mpumalanga, Gauteng, Noordwes en Limpopo.

  • 0/14 A en 1ste span dring deur na Noordvaal.

Afrigters (Provinsiale afrigters)

  • Adri Minnaar
  • Carmen v Heerden
  • Jean Barnard
  • Lynette Etsebeth

2014 Prestasies/Achievements

  • Eindig 6de in die PUK Reeks uit 16 skole.
  • 0/15 B en 0/16A 2de in PUK Reeks
  • 0/14B en 0/16B – Liga Wenners
  • 0/14A Mpumalanga Naaswenners en neem deel aan Noordvaal
  • 9 Provinsiale spelers

 

Nikita Lennox gekies vir SA 0/19 Bokkies