Krieket

krieket1

Welkom by die HTS Krieketspan

Ons skool is trots op ons splinternuwe Krieket “pitch” wat gelê is en sien uit daarna om ons wedstryde af te skop.

Elke krieket liefhebber kan gerus kom ondersteun en deel in die spanningvolle wedstryde waar paaltjies vlieg en 6’e geslaan word.