Rugby by HTS Witbank behels nie net die idee om by Tegnies-rugby te bly nie. Nee nee, ons het in ons midde onder andere Bokkie spelers, Puma spelers en uitgesoekte spelers wat aan Internasionale Skolerugby deelneem.

Nie net het ons bobaas spelers nie maar ook briljante afrigters , Mnre Vicky Menegaz en Clinton Scheidel wat tans by die Puma spanne afrigting betrokke is.  Mnr Menegaz het al meer as ‘n dekade ondervinding as ‘n Pumas afrigter.

PUK liga wenners - 2013