HTS Witbank
Welkom by HTS Witbank
waar elke leerder tel
By HTS Witbank glo ons dat opvoeding meer is as net akademiese prestasie – dit is die vorming van die persoon in heel.
Ons leerders stap weg uit die skool as uiters gebalanseerde individue, toegerus om met selfvertroue en oorgawe hul plek in die wêreld in te neem. Hulle onderbou is stewig gefundeer in God ons Skepper, en hulle leef daagliks Sy waardes uit.
By HTS Witbank kry elke leerder die geleentheid om ‘n spesifieke vaardigheid te ontwikkel en te vervolmaak – ‘n vaardigheid wat nie net hul toekoms vorm nie, maar ook ‘n positiewe bydrae tot die gemeenskap verseker.
HTS Witbank is dus nie net ‘n plek van leer nie, maar ‘n plek van lewensvorming – waar waardes, vaardighede en geloof saamvloei om ‘n generasie te skep wat met integriteit en passie die toekoms tegemoet gaan.

Waarom HTS
Gereed vir meer as die klaskamer.
Akademiese Uitnemendheid
’n Sterk grondslag vir verdere studie en lewenslange leer.
02Tegniese Vaardighede
Praktiese vaardighede wat leer met toekomstige geleenthede verbind.
03Sport & Kultuur
Ruimte om mee te ding, te skep, te behoort en te groei.
04Waardes & Karakter
Integriteit, dissipline en geloof vorm die hele mens.

Skoolhoof
Mnr. Liddle
By HTS Witbank glo ons dat opvoeding meer is as net akademiese prestasie – dit is die vorming van die persoon in heel.
Skoolhoof se BoodskapVerken HTS
Vind jou plek by HTS.
2026
Jongste skoolhoogtepunte.
49
atletiekmedaljes in 2026
12
hokkiespanne by HTS
20+
skool- en eksterne sportsoorte

Blou Alumni
Een erfenis. Een toekoms.
Herkonnekteer, mentor die volgende geslag en help om die HTS-erfenis voort te dra.
Verken Blou AlumniKalender
Komende gebeure
Laai komende gebeure...
#DieVoorloperskool
Word deel van HTS Witbank.
Begin met die toelatingsgids en vind die regte aansoekroete vir jou gesin.
Begin jou aansoekAdres
Beyersstraat, Die Heuwel, Witbank, 1035
Kantoorure
07:30 - 15:00
Telefoon
013 656 2041
Navrae
Kontak HTS →
Ons borge







